Tanika Botha

Hoërskool Monument

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag dat die rok my beste weergawe van my beklemptoon, ek wou elegant & stylvol lyk, maar ook die “wow” faktoor he, die eind produk moes wees dat ek my rok komplimenteer en my rok moes my komplimenteer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling van gunsteling van my matriek afskeidsrok is die gevoel wat ek gehad het toe ek dit aangetrek het, na my hare, gremering, juwele en skoene aan was het ek Verseker soos “Cindarella” gevoel.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media