Tanika Botha

Hoërskool Monument

Ouderdom

18

Skool

Hoërskool Monument

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Meeste droom van hulle perfekte matriek-afskeid rok…die een wat Jy al n 100 keer geskets het in jou kop en n 100 keer verander het in jou kop…watse kleur, Watse styl, Watse material ens. Ek het besluit om n rok aan te koop by n “boutique” en dan van daaraf alterasies te maak as moet, ek wou nie dat iets wat moet genietvol en “exiting” moet wees, stresvol raak met meenigde “fittings” en ook tyd uitvat van my leer tyd vir rekord eksamen. My Matriek-afskeid rok was 100% van Pappa God se beplanning af vir my, ek het 1 rok in 3 verskeie kleure aangepas…3de fitting en dit was “love at first sight” die Blou rok het soos n handskoen gepas, Perfek vir my en net daar het ons dit gekoop, ons het net n slit laat insit en dit ingevat om biejtie kleiner te maak…en “siedaar”…no mess no fuss…my droomrok in net 2 fittings. Dit het my kans gegee om rustig al die ander “girly” beplannings te doen soos hare, gremering, Fotograaf, juwele ens.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag dat die rok my beste weergawe van my beklemptoon, ek wou elegant & stylvol lyk, maar ook die “wow” faktoor he, die eind produk moes wees dat ek my rok komplimenteer en my rok moes my komplimenteer.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My gunsteling van gunsteling van my matriek afskeidsrok is die gevoel wat ek gehad het toe ek dit aangetrek het, na my hare, gremering, juwele en skoene aan was het ek Verseker soos “Cindarella” gevoel.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media