Tamsin Parsons
Welkom-Gimnasium
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Natuurlik
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Oorspronklik wou ek 'n emerald groen rok gehad het, maar my planne het verander na die afsterwe van my pa in 2025
Ek het na my tannie toe gegaan met soveel idees waar ons net 'n skakering van my pa se oë kleur deur kan bring in die materiaal. Ek het my tannie vertrou. My rok was self n verassing vir my en ek was defnitief in trane.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeidrok beteken meer as net mooi woorde vir my. Dit het n spesiale betekenis vir herinneringe aan my pa. En natuurlik my tannie se talent want my rok moontlik gemaak het. My rok beteken 'n sprokie. Iets wat ek nooit sal kan vergeet nie. My rok beteken waardes
Datum van matriekafskeid?
2025-10-16