Tammy Marsh

Wellington Hugenote

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

ʼn Noupassende korset uit Zara Satyn ‘beaded detail tulle’, met lang, vleiende gleuf-romp uit gelaagde ‘ruffle tulle’, vorm die ideale kombinasie van eenvoud en uiteenlopende drama. Dis ontwerp om ʼn klassieke eksklusiwitiet te bied, terwyl dit my kurwes gemaklik en gebalanseerd huisves.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Wellington Hugenote

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is versot oor klassieke typerk dramas en dis wat my aanvanklik inspireer het. Verder het die lewende kleur sege-groen, met sy subtiele ondertoon, my herhinner aan die waarde opgesluit in elke vrou, vanweë ons superkrag om lewe te gee, lewe te trotseer en die samelewing te balanseer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok is die romp met sy dramatiese sleep-stert. Dis so eie aan my persoonlikheid en ʼn representasie van my menigde vlakke en talente met oneidigende diepte.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media