Tamilyn Nagel

Hoërskool Heilbron

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Almal ken my as die "plain" girl met n kort broek en plakkies, dis hier waar ek besluit het om soos Cinderella uit ń sprokie te lyk en net te blink waar ek gaan.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Heilbron

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my blink rok was my ouma. Sy is gaande oor enige iets wat skitter in die dag en nag. My rok sal my altyd aan haar laat dink.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok, want sonder die rok sou ek nie so "sexy" gelyk het nie.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media