Talitha Schoeman

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

ń Moderne helderrooi rok met vuurvlamme aangewerk deur middel van kraletjies wat vonkel in die lig.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit is vir my baie sentimenteel omdat ons Matriekgroep se tema “Vonkies na Vuurwerke” is en die rok die tema uit en uit simboliseer. Van kindsbeen af het ek geweet dat my Matriekafskeid rok rooi gaan wees omdat rooi vir my ‘n baie betekenisvolle kleur is. Die kleur rooi word verbind met energie, dit is vir my ń kleur wat diep in my emosies inwerk. Rooi is die kleur van liefde en omgee, twee eienskappe waarna ek elke dag streef.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die hele rok omdat dit my hele persoonlikheid uitbeeld, beslis my droomrok.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media