Tahila van Rensburg

Merensky

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok se kleur was vir my uniek. Toe ek die rok die eerste keer aanpas was ek beindruk met die materiaal wat so gemaklik om my vou.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het geweet ek wil 'n rok met 'n oop rug hê en wat by my figuur sal pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur van die rok. As 'n bonus het dit perfek gelyk saam met ons 1977 Volkswagen Beatle!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media