Suzét le Grange

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok se ontwerp was heeltemal oorgelaat aan die ontwerper die ontwerper het my droom van blomme en pienk omskep in n asemrowende ontwerp. My keuse het gegaan oor my twee gunsteling dinge in die wêreld: die kleur pienk en blomme. Die rok is die perfekte weerspieëling van my persoonlikheid en beeld uit presies wie ek as mens is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie was 'n beeld wat ek in my kop gehad het vandat ek 13 was, 'n pienk rok met blomme. 'n Verdere inspirasie was die feit dat jy een keer 'n Matriek afskeid het en dat daai dag net so groot soos jou troudag moet wees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die romp gedeelte omdat daar verskuilde blomme is asook die tulle wat die effek van 'n feetjie rok gee.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media