Suzaan Schalekamp

Futurum Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was presies wat ek wou hê. Dit was gemaklik om in te beweeg, veral op die dansvloer. Pienk is natuurlik my gunsteling kleur. Die beste van alles is dat my ouma ‘n modeontwerper is en my rok presies na my wense kon maak om my soos ‘n prinses te laat voel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Futurum Akademie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was Andrea Meza (Miss Universe 2020) se asemrowende pers rok wat sy gedra het met die kroning van Miss Universe 2021. Ek was mal oor die groot moue en glinster van die rok terwyl sy grasieus oor die verhoog beweeg het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek is versot op die interessante moue en blink lap van my rok. My rok was só gemaklik dat ek die hele aand op die dansvloer deurgebring het.

Datum van matriekafskeid?

2023-04-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media