Surita Lamprecht
Ouderdom
18
Tuisdorp
Hermanus
Skool en dorp/stad van skool
Hermanus Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Omdat my matriekafskeid in September was, die maand van lente, het ek baie gehou van die idee van 'n nuwe seisoen wat gaan aanbreek in my lewe- daarom was die kleur van die rok sinoniem aan die nuwe blaartjies wanneer die bome bot.
