Surika Roodman
Walvis Bay Privaat Skool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Geluk
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets heel anders gehad het as wat die norm vir matriekafskeid is.
My mikpunt was om uit te staan en almal se aandag te steel.
Die rok moes my persoonlikheid uitbeeld.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit was die ontwerper, tannie Belinda se eerste keer wat sy so tipe rok gemaak het.
Sy het soveel liefde en geduld in haar werk gesit en dit het die rok net soveel meer spesiaal gemaak.
Saam saam het ons die perfekte rok vir my persoonlikheid gemaak.
My pa het my altyd sy prinsessie genoem toe ek klein was, en die rok het my soos sy prinses laat voel en so iets kan ek vir niks verruil nie.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03