Suri Pienaar
Ouderdom
18
Tuisdorp
Craighall
Skool en dorp/stad van skool
Helpmekaar Kollege
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek droom al jare oor my rok en ek is baie lief vir Knysna woud.Die natuur skoon van al die blomme wat groei tussen die mos en varings was my inspirasie met die pienk en groen.
Ek het kuns as 'n vak, en dit het defintief hierdié proses gehelp om my eie kleure en idees te skets.
Mode ontwerpers soos Christian Dior was ook 'n groot inspirasie ,en ek het baie tyd spandeer om deur verskillende ontwerpe te werk en iets te kombineer wat sal werk vir my liggaamsbou.
