Sunika Lombard

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Annelize Louw het die rok ontwerp. Ek kon nie besluit lank of kort nie, maar wou wyd gaan en soos 'n prinses lyk.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja op 17 Oktober 2023

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het ondere andere op Pinterest vir idees gekyk en op 'n rok wat deur Sherri Hill kolleksie ontwerp was afgekom. Hierdie rok kom uit haar "2023 Prom Dress" kolleksie en het dadelik op die rok verlief geraak. Die konsep is met Annelize Louw gedeel, wat haar eie unieke ontwerpstyl gebruik het om my droomrok te bewaarheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alhoewel die rok baie stylvol en wyd is, kon ek gemaklik loop en dans. Die rok het baie aandag getrek en net so baie komplimente gekry.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media