Suné du Toit

Hoërskool Bellville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is Salome, die rok het 'n hoepel gehad wat baie gemaklik en lig was. Die rok het my liggaamsfiguur mooi beklemtoon.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Bellville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die kleur Salome was nog altyd vir my mooi en ek het geweet ek wil vir 'n halwe pienk rok gaan. Die feetjie effek was ook iets wat ek wou gehad het en die rok was alles wat ek nog ooit wou gehad het in 'n rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die manier hoe dit my lyf op die regte plekke beklemtoon het en hoe dit my gemaklik maak voel het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media