Sumari Jansen van Vuuren

Hoërskool Dr Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gekoop in die hartjie van Johannesburg. Veranderinge is gemaak volgens my keuses van ontwerp om dit uniek en spesiaal op sy eie te maak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Na aanleiding van Miss Universe Puerto Rico 2022, Ashley Cariño, sé fraiings op haar rok, het dit my inspireer om ń soortgelyke beplande rok te ontwerp. Ek was van plan om eers ń rok te laat maak, en na ń paar passe van ń verskeidenheid rokke, was ek gelukkig om ń soortgelyke rok in my smaak te kon kry. Silwer krale fraiings is aangebring deur Zandi Lombaard by die slit en die skouermantel wat my eie idee was; wat die rok uniek gemaak het in sy soort.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Beslis die lae ronde rug met ń komplimenteerende hangende skouermantel uitgewerk met krale en kristale afgerond met silwer krale fraiings.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media