Sule Du preez
Hoërskool Driehoek
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Inspirerend
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets uniek hê. n Rok wat geen ander meisie ook sou he nie. My inspirasie was my gunsteling Tv series Wednesday,want swart is my gunsteling kleur en die corset met 3-D blomme was te mooi om nee te sê.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dit is die eerste mooi ding wat ek nog ooit besit het, as kind het almal anders altyd iets gekry om soos n prinses te voel. En vir my was die my oomblik, ek het my eie besigheid begin om vir my rok te betaal en die was my bewys van my harde werk
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02