Sucathma du Toit

Hoërskool Hans Strijdom

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp uit 3 verskillende style waarvan ek gehou het, maar nerens as 1 kon vind nie. Margaruite het al 3 as 1 ontwerp en die unieke materiaal van die bo stuk gaan soek en my droomrok laat waar word.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om ANDERS te wees, almal weet wat is my styl en het verwag ek sou met iets eenvoudig gaan, maar ek het besluit om vereens ANDERS te wees en mense te verras, niemand het verwag dat ek met so rok sal gaan nie. Dis nie n tipe rok wat ek enigsins sou oorweeg het nie. Ek het met aanpas van verskeie rokke so tipe rok aangepas en dit het my laat voel of my "dogtertjie" drome waar geword het. Vandaar het ek verskeie idees bymekaar gevoeg om my droomrok bymekaar te voeg.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Defnitief die bo kant van my rok, my "moue" kon twee maniere gedra word, en die sagte vloei van die rok en die kleur. Daar is soveel moeite en besonderhede ingesit, elke blom was uitgeknip en vas gewerk met die hand.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media