Su-Mari Van Den Heever

Hoërskool Nico Malan

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is n elegante bodycon styl en n pienk champagne kleur met blinkers

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Vir n lang ruk was ek baie ongemaklik in my eie vel...maar ek het uiteindelik myself gevind en aanvaar vir wie en wat ek is en hierdie rok beklemtoon my lyf se kurwes baie goed en ek wou met dit so gaan uitstraal en wys dat ek nie omgee oor wat ander van my dink nie solank ek mooi voel met blinkers en al.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die rok het n "off the shoulder" bo kant gehad wat my heel gunsteling was en die feit dat die rok in geheel met die blinkertjies vreeslik mooi in die aand liggies uitgestaan het.

Datum van matriekafskeid?

2023-06-21

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media