Su-Ané Esterhuizen
Hoërskool Secunda
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My ma, ons het baie dieselfde smaak en styl. My ma het vroeg in 2000 'n foto van Sophia Lauren in 'n Sarie gesien, met so tipe/styl rok, asook die kleur.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die styl van die rok, dit was elegant stylvol. Dit is ook 'n "Victorian Style" rok, wat pas by my gunsteling reeks, The Vampire Diaries.
Die rok het my elegant laat lyk en voel, sonder om te veel te wys.
'N bonus was dat my rok perfek by die afskeid se tema gepas het.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03