Stephnie Fourie

Hoërskool Grabouw

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok bestaan uit 'n korset bo stuk met 'n deursigtige net en 'n ryg toe agterkant. Die onderkant bestaan uit sequins materiaal met 'n slit om die ligter basis van binne kant te vertoon. Ek het verkies om 'n neutrale kleur hakskoen by die rok te dra om die rok te komplimenteer en aandag op die rok te vestig

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Grabouw

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het self my matriekafskeidrok ontwerp. Vanaf sketse tot die voltooing van die rok. Dit was my droom vanaf Laerskool om my matriekafskeid rok te ontwerp en ek kon uiteindelik my droom vervul. Die inspirasie agter die Smarag groen rok is die Smarag steen wat elegantheid en groei van die natuur toon en inspirasie by Grabouw se groen skoonheid verkry

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok sal die elegante gerygte agterkant wees en al die detail wat in die kralewerk en sequins op die rok is. Ek kan nie anders as om die rok te bewonder as ligte daarop skyn

Datum van matriekafskeid?

2023-08-25

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media