Stephanie Louw

Hoërskool Oos-Moot

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was opsoek na iets elegant, modern , uniek en gemaklik alles in een. My rok se kleur is die van ń natuurlike champagne. Ek het ń rok ontwerp wat my haarkleur asook my velkleur die beste sal komplimenteer. Die bo-kant van my rok bestaan uit handgeweefde blink kraletjies , waar die onderkant moderne satyn is. Die sleep van my rok bestaan uit tulle en ń boonste laag van blink kraletjies. Die slit van die rok het die doel verrig om my figuur te komplimenteer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Oos-Moot

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Elke meisie wil op ń jong ouderdom graag ń prinses wees en daarom is die armpies van my rok geïnspireer deur Belle van Beauty and the Beast. Ek het my rok uit twee verskillende idees ontwerp en in een gesit om ń enkele rok te hê. Die satyn van my rok pas aan by die moderne styl van vandag se lewe. Waar blink kraletjies toppie die “glam” en elegant in die rok uitbeeld en ń inspirasie was van Miss Supranational 2021 se een rok. Die sleep van die rok pas aan by die toppie van die rok , om die ekstra detail van die rok bekend te maak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die bo gedeelte van my rok wat uit die blink kraletjies bestaan en in die sleep van my rok in vloei.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media