Sonika Lategan

Hoërskool Ferrum

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My keuse was 'n twee stuk ontwerp wat uniek moes wees vir my spesiale dag. Die rok is ontwerp deur 'n privaat modeontwerper in Newcastle. Die rok bestaan uit 'n kort rokkie wat van kant gemaak is, en die romp is gemaak van milk georgette materiaal wat vrylik beweeg saam met jou figuur wat 'n elegante voorkoms skep. Die kleur van my rok is ash blue, wat 'n baie unieke kleur is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Ferrum

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het inspirasie gekry van 'n foto wat ek gesien het van 'n soortgelyke trourok in 'n mode tydskrif. Ek het hierdie rok gekies, omdat dit my sagte en omgee persoonlikheid uitbeeld.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok is die romp gedeelte wat uit die milk georgette materiaal gemaak is, omdat dit 'n baie vleiend en elegante voorkoms uitbeeld.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media