Sonika Bessenger

Dr. E. G. Jansen

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou iets gehad het wat perfek op my lyf pas bo, en groot oop gaan onder, vir die boonste deel wou ek n klein effek he met 'n mooi Cinderella look ondertoe,ek wou he my rok moes n Cindirella effek af gee en ek moet sê dis presies hoe ek gevoel het. My rok pas perfek op my liggaam en is pant vir pant aan my liggaam gemeet en gemaak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het al van kleins af gesien hoe mooi 'n corsette lyk in 'n rok, en het nog altyd geweet ek wil 'n corsette rok he vir my matriekafskeid as ek ouer is, hierdie jaar het ek gesien dat corsette rokke verskriklik in die mode is en as gevolg daarvan het ek amper besluit om my rok keuse se verander, ek wou n unieke rok he. Maar ek het besluit om by my droom te bly en bietjie ander idees te probeer saam die tannie wat my rok ontwerp het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my matriekafskeid rok was die onderste gedeelte van my rok gewees, as ek gedraai het, het ek soos n regte Prinses gevoel, alles van my rok was alles wat ek moontlik wou he.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media