Skye Biggs

Hoërskool Transvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het vroeg in die jaar al my gunsteling ontwerper gaan sien met my droomrok idees. Die styl van die rok en die fyn besonderhede, insluitend die kristal geborduurde lyf, die aanloklike verespleet en die oop rug, het 'n blywende gevoel van sofistikasie uitgestraal. Die rok se skakering van ligte goud en die glinster van die kristal borduurwerk het beslis vir my uitgestaan.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Transvalia

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie agter my matriekafskeidrok, was my persoonlike sin vir styl en ñ diep waardering vir my eie individualiteit en self uitdrukking. Ek het ook inspirasie gekry deur my liefde vir kristal borduurwerk, vere en die betowering van die aangeleentheid self.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Behalwe die gevoel van selfvertroue wat ek gevoel het in my rok, lief ek die die delikate kristal borduurwerk en vere wat glans en elegansie by die rok inbring het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media