Skryf inZENE OOSTHUIZEN

HOERSKOOL LICHTENBURG

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is 'n duidelike weerspieëling van wie ek is as mens! Effens eenvoudig, maar ook VOL lewe!!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

HOERSKOOL LICHTENBURG

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Na lang ure op Sosiale Media en duisende prentjies het hierdie spesifieke ontwerp my oog gevang! Toe weet ek dit is DIE een!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

100% die "fringe" Ek het gevoel soos Molle Gray wat Giggles op Teen Beach Movie 2 gespeel het!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media