Lisa Nienaber

Hoerskool Garsfontein

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het nooit gedink ek sou nie, maar het die ongewilde kleur pastel geel gekies. Die ontwerper, Roedolf D Couture, het die detail van die bandjies om die middel voorgestel en dit het daai ekstra unieke detail ingebring. Die ekstra lengte het vir n bietjie meer elegansie gesorg.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media