Skryf in Mionické Van Aswegen

Hoërskool Lichtenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is n weerspieëling van die tipe mens wat ek is. Nes die rok is ek n gewone meisie van buite maar van binne het ek n klein hartjie , sagte persoonlikheid en is vol lewe!!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Lichtenburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

In Graad 8 het n prentjie gesien van n unieke rok vol lewe , eenvoudig en baie mooi!! dis toe wat ek geweet het dat ek ook eendag so rok wil hê!!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Definitief die binne kant van my rok omdat dit die fokus punt van my rok was en natuurlik baie mooi en baie uniek was.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media