Skryf in
Hoërskool Rustenburg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My matriekafskeid rok
Brons.. die bekende kleur van n mengsel tussen bruin en oranja
Matriekafskeid is die afskeid van n 5 jaar skool loopbaan waar ek as gr 8 in die bruin grond van my skool geplant was en waar ek nou uiteindelik die helder oranja sonopkoms kan sien.
“Any girl can be transformed by a beautiful dress and high heals”
Die oomblik toe ek my rok aangetrek het,het ek tuis in my liggaam en elke garingtjie daarvan gevoel.
My rok is by bride & co gekoop.