Skryf in

Hoërskool Die Anker

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Konings blou was nog altyd my gunstelling kleur en om steentjies ook op te hê was vir my n absolute bonus.
Ek voel die rok weerspieël my persoonlikheid, sagte hard en nederigheid.
Dit was sover 1 van my grootste dag in my lewe en ek wou op my beste lyk. Di rok is ontwerp en gemaak deur n dame in Heidelberg. Die dag toe ek hom aanpas, het ek net geweet, dis die rok vir my.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media