Simonè van der Merwe

Koster Gekombineerde Skool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek hou van sag en romanties. Ek glo dit pas my persoonlikheid en laat my op my gemaklikste voel. Dit is presies wat ek gekry het vir my spesiale dag. Ek was bevoorreg dat my Ma se beste vriendin Tannie Hannah van Niekerk wat ook my Ma se trourok gemaak het ingestem het om my droom te bewaarheid. Elke perêl, kralletjie en blommetjie is met groot liefde vir ure op my rok aangebring. Sy het die prentjie in my kop in 'n presiese weergawe omskep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Koster Gekombineerde Skool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou sag en romanties lyk met die gedagte dat my rok by my ouderdom sal pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die handwerk op my korset stuk met al die perêls en kraletjies.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media