Simoné Steenekamp

Hoërskool Ellisras

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou 'n wye rok hé vir my matriekafskeid, maar ek hou ook van 'n nou rok. Toe het ons besluit om "best of both" te doen. 'n Nou passende rok met 'n wye romp bo oor.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Ellisras

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Aanvanklik wou ek 'n wye rok hé vir my matriekafskeid, maar soos tyd verloop het en 'n paar passings het ek besef ek hou van 'n nou rok ook. Toe het ons besluit om "best of both" te doen. 'n Nou passende rok met 'n wye romp bo oor. So met aankoms het ek my wye romp aangetrek en later die aand kon ek dit afhaal en met gemak die res van die aand deurbring.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die blommetjies om die skouers, en die wye romp wat kon aan en af soos ek verkies.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media