Simoné Rossouw

Hoërskool Zwartkop

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dramaties swart met glinsterende steentjies wat afwaarts oor die rok beweeg. Die melkweg se beeld vasgevang in ń tydloose styl. Met sy gevlegde rug en vloeiende sleep is hierdie rok totaal enig in sy soort. My droom rok…

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Zwartkop

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was geinspereer deur die rooi tapeit tema van die funksie en was daarom opsoek na ń asemrowende rok wat enige meisie soos ń filmster sal laat voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die steentjies wat soos sterre oor die pik swart materiaal gedaans het. Die vloeiende lyne van die steentjies het die rok tot ń eenheid gebind deur beweging, kontras en tekstuur vir die rok te skep.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media