Simoné Lottering

Schoonspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

my ontwerpkeuse was gekies met die doel om my persoonlikheid te reflekteer

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Schoonspruit

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om soos ń prinsses te lyk en dit is presies wat dit vir my gegee het

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die boonste deel van rok en die kleur daarvan

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media