Simoné Grace Jordaan
Ouderdom
18 jaar
Tuisdorp
Pretoria
Skool en dorp/stad van skool
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Vanaf graad ses wat ons covid jaar was, het ek al as dogtertjie sit en gorrel oor hoe my matriekafskeidrok moet lyk. Die kleur waarop ek besluit het was oranje maar ek het nie veel verder daaroor gedink nie. Graad agt rol om en daar sien ek ń matriek dame met die mooiste oranje met groot frille reg rondom die slit daarvan. My inspirasie het dus soos wat ons lap gekoop het en praktiese dans en sit reëlings moes ontleed, verander tot hoe die rok nou huidiglik lyk.
