Simonè Fleming
Hoërskool Sannieshof
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok het gekom van ń moderne styl. Ek wou iets hê wat tydloos mooi is, en tog vars en jonk lyk. Ek het ook inspirasies gekry van Pinterest veral die wat elegant maar eenvoudig is. Ek wou hê my rok moes my laat uitstaan sonder om oordoen te lyk -iets wat my persoolikheid wys en laat voel soos die beste weergawe van myself.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek het ynklik twee gunsteling dele van my rok. My gunsteling deel van my rok was my oop rug ek het nog altyd gedroom om ń oop rug rok te kan dra vir my Matriekafskeid. Die tweede ding is my sleep ek wou ook nog altyd ń rok gedra het met ń lang sleep. Dit laat my sommer goed en mooi voel oor myself.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02