Simoné Cronje

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit was my droom om soos n prinses te voel en lyk op my matriek afskeid. Ek wou gemaklik voel sodat ek die aand kon geniet, maar nogsteeds elegant en sprokie mooi lyk. Die rug van my rok was my eie idee om detail te skep, en ek is mal daaroor!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja!

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou vir een aand voel of ek in ń sprokie verhaal leef, en die aand was net te kort, want ek wou die rok eintlik nooit uit trek nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur van my rok voel ek, is uniek en natuurlik die mooi fyn blommetjie detail op my rug.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media