Simei Botha

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou graag ‘n rok gehad het wat uniek is, daarom het ek besluit om ‘n interessante bo-stuk te hê met ‘n valletjie wat ‘n sagte effek skep. Ek het nog altyd van ‘n oop rug gehou, maar dis moeilik met ‘n bo-stuk sonder bandjies. Die band oor my rug het my bo-stuk mooi ondersteun en terselfdertyd het ek ‘n oop rug gehad. My romp was vloeiend en die swaar borduurwerk op my materiaal het my rok lewe gegee.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Noordheuwel

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was ‘n balans van fyn detail en elegansie, maar tog “bold” genoeg om die oog te vang. Ek wou gehad het as mense na my kyk moes hulle “Simei” sien en nie net lap wat aanmekaar gewerk is nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was die pêrel-detail en my lewendige materiaal.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media