Sian Frankfort

La Rochelle HMS

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Vandat ek kleure leer ken het, is pers my gunsteling kleur & was dit vanselfsprekend dat dit die kleur van my matriekafskeid rok sou wees. Ek was nog altyd baie lief vir skoenlappers & het gedink hoekom nie my gunsteling kleur met my gunsteling insek kombineer nie. Ek is 'n Disney Princess fanatikus & dus was die styl van die rok ook vanselfsprekend. Met behulp van my talentvolle ontwerper, het ons besluit op die detail op die rok & hoe om als suksesvol te kombineer & inkorporeer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Disney Princesses flieks & The Princess Diaries. Albei groot gunstelinge van my & ek kan dit oor & oor kyk.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die baie skoenlappers wat lyk of hulle rondom my vlieg.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media