Shezelle Leal

Hts Witbank

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het gegaan vir n baie moderne ontwerp. Ek het beluit op n korset toppie wat agter toeryg met so bietjie bling op en n weie romp het. Ek het gegaan vir n eenvoudige ontwerp want ek dink my materiaal camo is het my rok gemaak. Ek is nie een vir hoë skoene nie eks meer n vellies meisie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja ek het.

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My oom (Gerhard van heerden) het van klein af belowe hy gaan my vat om my matriekafskeid moter te kies. Ongelukkig is hy oorlede die jaar wat ek 16 geword het. Ek het toe besluit dat ek gaan sy Toyota land cruiser bakkie gebruik om hom te eur en trots te maak. So het ek op die internet begin soek vir rok ideas wat by die bakkie gaan pas en het toe besluit op vellies en my gunsteling kleur is pienk en het toe die pienk camo gesien en geweet dis wat my hart begeer. My ander oom het die lap in amerika vir my gekry en so het my ma my rok gemaak. My rok pas by my persoonlikheid want ek is een vir die bosveld en buite lug.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek persoonlik sal se my hele rok want ek was gemaklik en het hom die hele aand gedra. Maar ek sal se my toppie met die bietjie bling wat die vroulikheid skep.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media