Shevaun van Wyk

Hoerskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Mense wat my ken sal weet ek is n jean en t-shirt meisie. Ek het die ontwerp gekies omdat ek gemaklik maar tog elegant wou lyk. Die idee was net om iets unieks te dra . Toe ek die kleur van die materiaal sien, het ek geweet dit skree "Shevaun"

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja Hoerskool Waterkloof

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het amper iets soortgelyk in n tydskrif gesien en geweet dis hoe my rok moet en gaan lyk vir matriekafskeid. Ek wou net n rok dra wat 100 persent by my persoonlikheid pas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel van die rok is dat ek met groot waardering kan se my ouma het my rok gemaak SONDER n patroon. Sy het my ma se matriekafskeid rok omtrent 30 jaar terug gemaak, en nou myne ook. Toe die formaliteite verby is kon ek my romp af haal en die res van die aand in gemak geniet.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media