Sheliza de Wet

Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok se helder groen romp bestaan uit verskeie lagies. Die bo-stuk bestaan uit deursigtige kant met geborduurde groen en goue patrone. Twee moue is ook van kant gemaak en hang losweg langs die bo-stuk. Die romp word met knopies vasgemaak en die bo-stuk word toegeryg. Daarmee saam moet die rok darem ook lekker kan sokkie

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Menlopark

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Kate Middleton het ń helder groen rok na die Wimbledon finaal gedra en ek was mal oor daardie kleur gewees. Ek wou graag ń off-shoulder bo-stuk hê en het toe die twee idees gekombineer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Beslis die kleur en die manier waarop die romp uitklok as ń mens in die rondte draai. Ek hou ook van die manier waarop die rok my oë laat uitstaan

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media