Sheila-Mari Marais

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Tuisdorp

Centurion

Skool

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Sonja Lombard het my droom rok ń realiteit gemaak.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie agter my matriekafskeidrok kom van elegante eenvoud en die skoonheid van vloeiende beweging. Die diepblou kleur simboliseer selfvertroue en rustigheid, terwyl die sagte ontwerp en detail ń tikkie dromerige grasie byvoeg.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok verteenwoordig ń spesiale oomblik in my lewe. Ń kombinasie van trots, drome en ń nuwe begin.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Natuurlik was ń hoogtepunt toe ek my rok aan getrek het en beset dit was ons beurt vir ń glans aand. Maar ook die gevoel van dankbaarheid wat ek ervaar het daardie dag vir my ouers en om saam al my vriende te kan lag en dans.

Planne vir na matriek

Volgende jaar gaan ek sielkunde en fisologie studeer.

Gunsteling woord in Afrikaans

Sterlig

Datum van matriekafskeid

2025-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media