Shawanka Robus

outeniqua Hoër

Ouderdom

18

Skool

outeniqua Hoër

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek wou iets dra wat nog nooit gesien was nie. My rok is ń AI generated ontwerp. Ek is mal oor ń roos en het geweet ek wou dit op n manier in werk.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek hou baie daarvan om te lees en een van my gunstelling boeke is ACOTAR. In die eerste boek van die reeks word die leeser voorgestel aan die Spring Court. Daar word later n troue gehou in die boek en die manier hoe ek die rok gesien het was die tiepiese sprookies verhaal clichè. Groot ball gown.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Ek is heeltemal verlief op hoe die tanie (Rene H Couture) die rose hand gemaak het. Ek was ook baie beïndruk deur die moue van die rok wat aan en af gehaal kon word.

Datum van matriekafskeid

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media