Sharoné Scott

Hoërskool Waterkloof

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is emerald groen met driedimensioneel, geborduurde blomme wat wegsmelt ondertoe saam die slit van die rok. Daar is twee lae net waarvan die onderste net blinkers op het wat glinster in die agtergrond. Die rok begin op my lae rug met verdere blomme om die agterkant ook te versier. Daar is fyn groen krale ook met die hand opgewerk aan die corset gedeelte. Die blomme is verskillende skakerings van pienk en pers met fyn groen blare tussenin. My ontwerper van my rok is Johan Botha Designer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek hou baie van die natuur en kleurvolle blomme. Die rok was 'n manier om my gunsteling dele van die natuur saam te sit op my rok en dit te laat skitter. Die groen kleur komplimenteer my rooi hare.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die boonste corset gedeelte met die blomme en blare geborduurde kant. Die onderste gedeelte wat mooi swaai as ek draai.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media