Sharon-Leigh Pieterse

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie was nog altyd Vincent Van Gogh. As n ontwerpstudent by my skool kan jy elemente van sy kunswerke deurlopend sien in my ontwerpe. Dus het ek besluit om my eie matriekafskeidrok te onwerp met elemente van "Starry Night" en my liefde vir die son. Deurlopend in my hoërskool loopbaan is ek gesien as 'n sonskynkind, en gedink dit is gepas om uit te straal in my rok-ontwerp.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die son ontwerp en die sakke in die romp gedeelte het.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media