Sharike Rossouw

Hoërskool kathu

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het besluit op 'n twee stuk rok want ek soek ietsie anders as die normale rokke. Ek het my ma gevra om of sy bereid sal wees om my rok te ontwerp want dit sal vir my baie beteken. Ek moet sê uit al my aand rokke is die by verre my gunsteling rok nie net omdat my ma dit gemaak het nie maar omdat dit ietsie anders is.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool kathu

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om anders te wees

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dat dit oorspronklik was en dat my oorbelle (ook tuisgemaak)perfek gepas het saam met my rok

Datum van matriekafskeid?

2023-09-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media