Shantenique Wright

Hoërskool Jeugland

Tuisdorp

Kempton Park

Skool

Hoërskool Jeugland

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My rok is gekoop by Bride &Co .

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My oorspronklike inspirasie vir jare was om n rok te hê wat my liggaam komplimenteer en waarin ek op my gemaklikste kon voel. Ek het vele kleure in gedagte gehaad maar nie eens groen in konsiderering geneem nie .Die oomblik toe ek die rok aan het ,het my moeder en die werkers almal geglimlag toe weet ek die is my rok.My shawl was deur my ma gemaak omrede ek baie van n meer antieke maar ou styl gehou het en dit was net die perfekte by las vir die samevating.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok beteken vir my meer as net n formele ontwerp.My rok is n samevating van verskeie unieke materiale ,patrone en skakerings van groen .My rok is n weerspieëling van my persoonlikheid en klein goetjies wat my beskryf .Ek het n groot liefde vir ou style en daarom beteken die rok vir my so baie want dit kon die gevoel deur bring in hedendaagse tyd .

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My hoogtepunt van die matriekafskeid was die geleentheid om almal te kom sien op hulle gelukkigste ,mooi aangetrek en vol glimlagte .Die hoeveelheid komplimente wat elk kon uit deel selfs vir mense wat hul van geen kant af ken nie.

Planne vir na matriek

Ek gaan volgende jaar begin klas loop by Viliotti Fashion Institute om Fashion Design te swat en my liefde vir ontwerp verder te ontwikkel.

Gunsteling woord in Afrikaans

Wispelturig

Datum van matriekafskeid

2025-10-18

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media