Shante Cronje
Hoërskool Secunda
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Secunda
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Wanner jy n rok kies of ontwerp is dit belangrik om jou liggaamstipe, geleentheid en persoonlike styl in ag te neem.
Snot, materiaal, lengte en kleur speel n groot rol in hoe die rok jou pas en laat voel.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou modern & Glansryk lyk.
Ek het gegaan met my vormpassende rok met corsette.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My hele rok, die feit dit dit my laat voel het soos iemand anders.
Hoe dit gemaak was net vir my
Datum van matriekafskeid
2025-10-03