Shannon van der Walt

Hoerskool Randburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die Coco Belle ontwerp het my onmiddelik betower. Die rok het 'n elegante styl met subtiele glinsterende detailering. Dit verteenwoordig die perfekte balans tussen selfuitdrukking en styl.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die kleur het eers lewe gekry aan my lyf. Toe ek die rok aanpas was dit asof dit spesiaal vir my gemaak was. Die 'baie' rok het my soos 'n prinses laat voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek kon met selfvertroue die rooi tapyt aandurf. Ek glo dit was die perfekte rok om my unieke persoonlikheid te komplimenteer en om die einde van my twaalf skooljare in te vier.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media