Shannon-Leigh Oosthuizen

Hoërskool Oosterlig

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Vandat ek kan onthou wou ek nog altyd ‘n proekpak vir matriekafskeid gedra het. Eendag het ek op Pinterest rond geblaai en op hierdie rok ontwerp neer gekom en my hart kon net nie die idee laat gaan nie. Ons het die lap gaan koop wat anders as die prentjie was en op die ou end was die rok vir my onmenslik mooier as die prentjie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om uniek te wees en uit te staan was my insperasie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die broek gedeelte van my rok was ‘n wenner! En boonop dit was my rok baie gemaklik.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media